Matteus 22:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 ‘Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand totdat ek jou vyande onder jou voete stel”’?+ Handelinge 2:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”’+ 1 Korintiërs 15:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Want hy moet as koning heers totdat God alle vyande onder sy voete gestel het.+ Hebreërs 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar met betrekking tot watter een van die engele het hy ooit gesê: “Sit aan my regterhand totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak”?+ Hebreërs 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en hy wag van toe af totdat sy vyande ’n voetbank vir sy voete gemaak word.+
44 ‘Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand totdat ek jou vyande onder jou voete stel”’?+
13 Maar met betrekking tot watter een van die engele het hy ooit gesê: “Sit aan my regterhand totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak”?+