Genesis 27:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En mag die ware God jou die dou van die hemel+ gee en die vrugbare grond van die aarde+ en ’n oorvloed van graan en nuwe wyn.+ Handelinge 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Baie van dié wat na die toespraak geluister het, het egter geglo,+ en die getal van die manne het omtrent vyfduisend geword.+ Openbaring 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n groot menigte,+ wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies+ en stamme en volke+ en tale,+ wat voor die troon+ en voor die Lam staan, geklee in wit klere;+ en daar was palmtakke+ in hulle hande.
28 En mag die ware God jou die dou van die hemel+ gee en die vrugbare grond van die aarde+ en ’n oorvloed van graan en nuwe wyn.+
4 Baie van dié wat na die toespraak geluister het, het egter geglo,+ en die getal van die manne het omtrent vyfduisend geword.+
9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n groot menigte,+ wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies+ en stamme en volke+ en tale,+ wat voor die troon+ en voor die Lam staan, geklee in wit klere;+ en daar was palmtakke+ in hulle hande.