21 (want daar is inderdaad manne wat sonder ’n geswore eed priesters geword het, maar daar is een met ’n eed wat gesweer is deur die Een wat met betrekking tot hom gesê het: “Jehovah het gesweer+ (en hy sal nie spyt wees nie): ‘Jy is ’n priester vir ewig’”),+
28 want die Wet stel mense wat met swakheid belas is+ as hoëpriesters aan,+ maar die woord van die geswore eed+ wat ná die Wet gekom het, stel ’n Seun aan, wat vir ewig tot volmaaktheid gebring is.+