13 En hy sal die tempel van Jehovah bou, en hy sal die waardigheid dra;+ en hy sal gaan sit en op sy troon heers, en hy sal ’n priester op sy troon word,+ en die raad van vrede+ sal tussen hulle twee wees.
3 Aangesien hy sonder vader, sonder moeder, sonder geslagsregister is en nie ’n begin van dae+ of ’n lewenseinde het nie, maar soos die Seun van God+ gemaak is, bly hy ’n priester vir altyd.+
11 As volmaaktheid+ dan werklik deur die Levitiese priesterskap was+ (want daarmee as kenmerk is die volk die Wet gegee),+ waarom sou dit nog nodig wees+ dat ’n ander priester opstaan volgens die wyse van Melgiseʹdek+ en van wie nie gesê word dat hy volgens die wyse van Aäron is nie?