Psalm 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het Jehovah voortdurend voor my gestel.+Omdat hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.+ Psalm 121:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Jehovah bewaar jou.+Jehovah is jou skaduwee+ aan jou regterhand.+