-
Psalm 2:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 Die konings van die aarde neem stelling in+
En die hoë amptenare het soos een man saamgespan+
Teen Jehovah+ en teen sy gesalfde+
-
Openbaring 11:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 Maar die nasies se gramskap het ontvlam, en u eie gramskap het gekom, en die vasgestelde tyd vir die dooies om geoordeel te word en om aan u slawe, die profete,+ en aan die heiliges en aan dié wat u naam vrees, klein en groot,+ hulle beloning te gee,+ en om die verderwers van die aarde+ te verderf.”+
-
-
-