Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 En tog is u, o Jehovah, ’n skild rondom my,+

      My heerlikheid+ en die Een wat my hoof ophef.+

  • Psalm 37:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En Jehovah sal hulle help en aan hulle ontkoming verskaf.+

      Hy sal aan hulle ontkoming verskaf van die goddeloses en hulle red,+

      Omdat hulle hulle toevlug tot hom geneem het.+

  • Psalm 40:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar ek is geteisterd en arm.+

      Jehovah neem my in aanmerking.+

      U is my hulp en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+

      O my God, moenie te laat wees nie.+

  • Psalm 70:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Maar ek is geteisterd en arm.+

      O God, tree tog gou vir my op.+

      U is my hulp en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+

      O Jehovah, moenie te laat wees nie.+

  • Psalm 144:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 My liefderyke goedhartigheid en my vesting,+

      My veilige hoogte en die Een wat aan my ontkoming verskaf,+

      My skild+ en die Een tot wie ek my toevlug geneem het,+

      Die Een wat volke onder my onderwerp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel