Nehemia 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ek het gesê: “Ag, Jehovah, die God van die hemel, die groot en vreesinboesemende God,+ wat die verbond en die liefderyke goedhartigheid hou+ teenoor dié wat hom liefhet+ en sy gebooie onderhou,+ Psalm 89:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Ek sal my verbond nie ontheilig nie,+En die woorde van my lippe sal ek nie verander nie.+ Psalm 105:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy het aan sy verbond gedink, ja, tot onbepaalde tyd,+Die woord wat hy beveel het, tot in duisend geslagte,+
5 En ek het gesê: “Ag, Jehovah, die God van die hemel, die groot en vreesinboesemende God,+ wat die verbond en die liefderyke goedhartigheid hou+ teenoor dié wat hom liefhet+ en sy gebooie onderhou,+
8 Hy het aan sy verbond gedink, ja, tot onbepaalde tyd,+Die woord wat hy beveel het, tot in duisend geslagte,+