Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ Psalm 85:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Wat liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid betref, hulle het mekaar ontmoet;+Regverdigheid en vrede—hulle het mekaar gekus.+ Psalm 86:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daar is niemand soos u onder die gode nie, o Jehovah,+Ook is daar niks soos u werke nie.+ Psalm 98:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het gedink aan sy liefderyke goedhartigheid en sy getrouheid aan die huis van Israel.+Al die eindes van die aarde het die redding deur ons God gesien.+ Openbaring 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wie sal u nie werklik vrees nie,+ Jehovah,+ en u naam nie verheerlik nie,+ want u alleen is lojaal?+ Want al die nasies sal kom en voor u aanbid,+ omdat u regverdige verordeninge openbaar gemaak is.”+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
10 Wat liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid betref, hulle het mekaar ontmoet;+Regverdigheid en vrede—hulle het mekaar gekus.+
3 Hy het gedink aan sy liefderyke goedhartigheid en sy getrouheid aan die huis van Israel.+Al die eindes van die aarde het die redding deur ons God gesien.+
4 Wie sal u nie werklik vrees nie,+ Jehovah,+ en u naam nie verheerlik nie,+ want u alleen is lojaal?+ Want al die nasies sal kom en voor u aanbid,+ omdat u regverdige verordeninge openbaar gemaak is.”+