Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+

  • Deuteronomium 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die Rots, volmaak is sy werk,+

      Want al sy weë is geregtigheid.+

      ’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+

      Regverdig en reg is hy.+

  • 2 Samuel 22:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 My God is my rots.+ Tot hom sal ek my toevlug neem,

      My skild+ en my horing+ van redding, my veilige hoogte+

      En my toevlug,+ my Redder;+ van geweld red u my.+

  • Spreuke 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En vir die regskapenes sal hy praktiese wysheid+ as ’n skat bewaar; vir dié wat in onkreukbaarheid wandel, is hy ’n skild+

  • Lukas 1:69
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 69 En hy het ’n horing+ van redding vir ons verwek in die huis van sy kneg Dawid,

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel