Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En julle moet dit onderhou en dit nakom, want dit is wysheid+ en begrip+ van julle kant voor die oë van die volke wat van al hierdie voorskrifte sal hoor, en hulle sal beslis sê: ‘Hierdie groot nasie is ongetwyfeld ’n wyse volk met begrip.’+

  • Josua 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie,+ en jy moet dag en nag op gedempte toon daarin lees, sodat jy sorgvuldig kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan;+ want dan sal jy jou weg suksesvol maak en dan sal jy wys handel.+

  • 1 Konings 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet die verpligting teenoor Jehovah jou God nakom deur in sy weë te wandel,+ deur sy insettinge, sy gebooie en sy regterlike beslissings+ en sy getuienisse te onderhou, volgens wat in die wet van Moses geskrywe staan,+ sodat jy omsigtig kan optree in alles wat jy doen en oral waarheen jy jou wend;

  • Spreuke 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en vind so guns en goeie insig in die oë van God en van die mens.+

  • 2 Timoteus 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel