Eksodus 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+ Psalm 117:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want sy liefderyke goedhartigheid was magtig teenoor ons;+En die waaragtigheid+ van Jehovah is tot onbepaalde tyd.LOOF Jah!+ Psalm 150:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ja, laat alles wat asemhaal, Jah loof.+LOOF Jah!+ Openbaring 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ná hierdie dinge het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel was.+ Hulle het gesê: “LOOF Jah!+ Die redding+ en die heerlikheid en die mag behoort aan ons God,+
2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+
2 Want sy liefderyke goedhartigheid was magtig teenoor ons;+En die waaragtigheid+ van Jehovah is tot onbepaalde tyd.LOOF Jah!+
19 Ná hierdie dinge het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel was.+ Hulle het gesê: “LOOF Jah!+ Die redding+ en die heerlikheid en die mag behoort aan ons God,+