Psalm 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Maar sy behae is in die wet van Jehovah,+En in sy wet lees hy dag en nag op gedempte toon.+ Psalm 40:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het daarin behae geskep, o my God, om u wil te doen,+En u wet is in my ingewande.+ Psalm 119:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Vir u insettinge sal ek ’n liefde toon.+Ek sal u woord nie vergeet nie.+ Spreuke 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 as jy daarna bly soek soos na silwer+ en dit bly naspeur soos verborge skatte,+ Romeine 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek skep werklik behae+ in die wet van God na die mens+ wat ek innerlik is,