Deuteronomium 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want die arme sal nooit in die land ontbreek nie.+ Daarom beveel ek jou deur te sê: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou geteisterde en arm broer in jou land.’+ Spreuke 11:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daar is een wat uitstrooi en tog nog meer kry;+ ook een wat hom terughou van wat reg is, maar dit lei net tot gebrek.+ Spreuke 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hy wat aan die geringe guns betoon, leen aan Jehovah,+ en Hy sal hom vir sy handelswyse beloon.+ Prediker 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Gee ’n deel aan sewe, of selfs aan agt,+ want jy weet nie watter rampspoed op die aarde sal plaasvind nie.+ 2 Korintiërs 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 (Net soos daar geskrywe staan: “Hy het wyd en syd uitgedeel, hy het vir die armes gegee, sy regverdigheid bly tot in ewigheid.”+
11 Want die arme sal nooit in die land ontbreek nie.+ Daarom beveel ek jou deur te sê: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou geteisterde en arm broer in jou land.’+
24 Daar is een wat uitstrooi en tog nog meer kry;+ ook een wat hom terughou van wat reg is, maar dit lei net tot gebrek.+
2 Gee ’n deel aan sewe, of selfs aan agt,+ want jy weet nie watter rampspoed op die aarde sal plaasvind nie.+
9 (Net soos daar geskrywe staan: “Hy het wyd en syd uitgedeel, hy het vir die armes gegee, sy regverdigheid bly tot in ewigheid.”+