11 En Haman het die klere+ en die perd geneem en Morʹdegai+ aangetrek en hom in die openbare stadsplein+ laat ry en voor hom uitgeroep:+ “Só word gedoen met die man aan wie dit die koning behaag om eer te bewys.”+
28 Dáár sal julle gehuil en die gekners van julle tande+ wees, wanneer julle Abraham en Isak en Jakob en al die profete in die koninkryk van God sien,+ maar dat julle self buite gewerp is.