Psalm 37:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die goddelose smee komplotte teen die regverdige,+En hy kners sy tande teen hom.+ Psalm 58:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat hulle oplos soos in waters wat wegloop;+Laat hy die boog vir sy pyle span terwyl hulle inmekaarsak.+
7 Laat hulle oplos soos in waters wat wegloop;+Laat hy die boog vir sy pyle span terwyl hulle inmekaarsak.+