Genesis 41:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En Farao het verder vir Josef gesê: “Kyk, ek stel jou oor die hele Egipteland aan.”+ Job 36:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy sal sy oë nie van die regverdige afwend nie;+Selfs konings op die troon+—Hy sal hulle ook vir ewig laat sit, en hulle sal verhef word.
7 Hy sal sy oë nie van die regverdige afwend nie;+Selfs konings op die troon+—Hy sal hulle ook vir ewig laat sit, en hulle sal verhef word.