Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek;+ en Jehovah het die see deur ’n sterk oostewind laat wegvloei, die hele nag deur, en die seebodem in droë grond verander,+ en die waters is gekloof.+

  • Psalm 77:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die waters het u gesien, o God,

      Die waters het u gesien; hulle het begin ineenkrimp van pyn.+

      Ook het die waterdieptes in beroering geraak.+

  • Psalm 106:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Toe het hy die Rooi See bestraf, en dit het geleidelik opgedroog;+

      En hy het hulle deur die waterdiepte laat gaan soos deur die wildernis;+

  • 1 Korintiërs 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek wil dan nou nie hê dat julle onkundig daaromtrent moet wees nie, broers, dat ons voorvaders almal onder die wolk was+ en almal deur die see getrek het+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel