17 “Laat die priesters, die dienaars van Jehovah, tussen die portaal en die altaar+ huil en sê: ‘Voel tog jammer, o Jehovah, vir u volk, en moenie u erfdeel ’n smaad maak,+ sodat nasies oor hulle heers nie. Waarom moet hulle onder die volke sê: “Waar is hulle God?”’+