Deuteronomium 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+ Psalm 33:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Ja, ons siel het op Jehovah gewag.+Ons helper en ons skild is hy.+ Psalm 119:114 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 114 U is my skuilplek en my skild.+Op u woord het ek gewag.+ Psalm 144:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My liefderyke goedhartigheid en my vesting,+My veilige hoogte en die Een wat aan my ontkoming verskaf,+My skild+ en die Een tot wie ek my toevlug geneem het,+Die Een wat volke onder my onderwerp.+ Spreuke 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Elke woord van God is gelouter.+ Hy is ’n skild vir dié wat hulle toevlug tot hom neem.+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+
2 My liefderyke goedhartigheid en my vesting,+My veilige hoogte en die Een wat aan my ontkoming verskaf,+My skild+ en die Een tot wie ek my toevlug geneem het,+Die Een wat volke onder my onderwerp.+