Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 26:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Omdat ek egter die hulp verkry het+ wat van God kom, gaan ek tot vandag toe voort om aan klein sowel as groot te getuig, maar ek sê niks behalwe dinge wat die Profete+ sowel as Moses+ verklaar het sou plaasvind nie,

  • Openbaring 11:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Maar die nasies se gramskap het ontvlam, en u eie gramskap het gekom, en die vasgestelde tyd vir die dooies om geoordeel te word en om aan u slawe, die profete,+ en aan die heiliges en aan dié wat u naam vrees, klein en groot,+ hulle beloning te gee,+ en om die verderwers van die aarde+ te verderf.”+

  • Openbaring 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ’n stem het uit die troon uitgegaan en gesê: “Loof ons God, al sy slawe+ wat hom vrees, klein en groot.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel