Psalm 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Redding behoort aan Jehovah.+U seën rus op u volk.+ Sela. Efesiërs 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want hy het ons geseën+ met elke geestelike seën in die hemelse plekke+ in eenheid met Christus,
3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want hy het ons geseën+ met elke geestelike seën in die hemelse plekke+ in eenheid met Christus,