Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Verder het God hulle geseën,+ en God het vir hulle gesê: “Wees vrugbaar+ en word baie en vul die aarde en onderwerp+ dit, en die visse van die see en die voëls van die hemel en al die diere wat op die aarde kruip, moet aan julle onderworpe wees.”+

  • Deuteronomium 32:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het,+

      Toe hy die kinders van Adam van mekaar geskei het,+

      Het hy die grens van die volke vasgestel+

      Met inagneming van die getal van die kinders van Israel.+

  • Psalm 37:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Die regverdiges sal die aarde besit,+

      En hulle sal vir ewig daarop woon.+

  • Jesaja 45:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want só het Jehovah gesê, die Skepper van die hemele,+ Hy, die ware God,+ die Formeerder van die aarde en die Maker daarvan,+ Hy, wat dit stewig gevestig het,+ wat dit nie verniet geskep het nie, wat dit gevorm het om bewoon te word:+ “Ek is Jehovah, en daar is geen ander nie.+

  • Jeremia 27:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 ‘Ek het die aarde,+ die mense+ en die diere+ wat op die oppervlak van die aarde is, deur my groot krag+ en deur my uitgestrekte arm+ gemaak; en ek het dit gegee aan wie dit reg was in my oë.+

  • Handelinge 17:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hy het uit een mens+ elke nasie+ van die mense gemaak om op die hele oppervlak van die aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye+ en die bepaalde grense van die woonplek van die mense verorden,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel