Psalm 41:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Gelukkig is elkeen wat ag gee op die geringe;+In die dag van rampspoed sal Jehovah aan hom ontkoming verskaf.+ Psalm 89:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Watter man lewe daar wat die dood nie sal sien nie?+Kan hy aan sy siel ontkoming verskaf uit die hand van Sjeool?+ Sela. Psalm 118:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ag, Jehovah, red tog asseblief!+Ag, Jehovah, skenk tog asseblief sukses!+
41 Gelukkig is elkeen wat ag gee op die geringe;+In die dag van rampspoed sal Jehovah aan hom ontkoming verskaf.+
48 Watter man lewe daar wat die dood nie sal sien nie?+Kan hy aan sy siel ontkoming verskaf uit die hand van Sjeool?+ Sela.