Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 79:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Moenie tot ons nadeel aan die oortredings van die voorouers dink nie.+

      Maak gou! Laat u barmhartighede ons tegemoetkom,+

      Want ons het baie verarm.+

  • Psalm 106:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Talle kere het hy hulle verlos,+

      Maar hulle het hulle opstandig gedra in hulle ongehoorsame weg,+

      En dan is hulle verlaag weens hulle oortreding.+

  • Psalm 142:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Skenk tog aandag aan my smekende geroep,+

      Want ek het baie verarm.+

      Verlos my van my vervolgers,+

      Want hulle is sterker as ek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel