Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 27:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Jehovah is my lig+ en my redding.+

      Vir wie sou ek bang wees?+

      Jehovah is die vesting van my lewe.+

      Wie sou ek vrees?+

  • Psalm 146:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Gelukkig is hy wat die God van Jakob as sy hulp het,+

      Wie se hoop op Jehovah sy God is,+

  • Jesaja 51:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Ek—ek vertroos julle.+

      “Wie is jy dat jy bang sou wees vir ’n sterflike mens wat sal doodgaan,+ en vir ’n mensekind wat soos groen gras gemaak sal word?+

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel