Eksodus 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+ Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+ Jesaja 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+
2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+
2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+