8 Die grootste deel van die skare het hulle boklere+ op die pad uitgesprei, terwyl ander begin het om takke van die bome af te kap en dit op die pad uit te sprei.+
13 die takke van palmbome+ geneem en uitgegaan om hom te ontmoet. En hulle het begin uitroep:+ “Red tog!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom,+ ja, die koning+ van Israel!”
9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n groot menigte,+ wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies+ en stamme en volke+ en tale,+ wat voor die troon+ en voor die Lam staan, geklee in wit klere;+ en daar was palmtakke+ in hulle hande.