Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 5:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 In die hele weg wat Jehovah julle God julle beveel het, moet julle wandel,+ sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan+ en julle inderdaad julle dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem.

  • Jeremia 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar hierdie woord het ek hulle beveel deur te sê: “Gehoorsaam my stem,+ en ek sal julle God word,+ en julle sal my volk word; en julle moet in die hele weg wandel+ wat ek julle sal beveel, sodat dit met julle goed kan gaan.”’+

  • Johannes 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hy wat my gebooie het en hulle bewaar, dit is hy wat my liefhet.+ En hy wat my liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en ek sal hom liefhê en my duidelik aan hom toon.”

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel