Psalm 74:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 U het die fontein en die stroom gekloof;+U het standhoudende riviere laat opdroog.+ Psalm 106:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het hy die Rooi See bestraf, en dit het geleidelik opgedroog;+En hy het hulle deur die waterdiepte laat gaan soos deur die wildernis;+ Psalm 114:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die see het dit gesien en gevlug;+Wat die Jordaan betref, dit het begin terugdraai.+
9 Toe het hy die Rooi See bestraf, en dit het geleidelik opgedroog;+En hy het hulle deur die waterdiepte laat gaan soos deur die wildernis;+ Psalm 114:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die see het dit gesien en gevlug;+Wat die Jordaan betref, dit het begin terugdraai.+