1 Konings 4:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En God het aan Salomo wysheid+ en begrip+ in baie groot mate bly gee, en ruimheid van hart,+ soos die sand wat aan die seestrand is.+ 2 Kronieke 30:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 elkeen wat sy hart voorberei het+ om die ware God, Jehovah, die God van sy voorvaders, te soek, al was dit sonder die reiniging vir wat heilig is.”+ 2 Korintiërs 6:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ons mond is teenoor julle geopen, Korintiërs, ons hart+ het verruim geword.
29 En God het aan Salomo wysheid+ en begrip+ in baie groot mate bly gee, en ruimheid van hart,+ soos die sand wat aan die seestrand is.+
19 elkeen wat sy hart voorberei het+ om die ware God, Jehovah, die God van sy voorvaders, te soek, al was dit sonder die reiniging vir wat heilig is.”+