2 Samuel 7:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “En nou, Jehovah God, voer tot onbepaalde tyd die woord uit wat u oor u kneg en oor sy huis gespreek het en doen net soos u gespreek het.+ Psalm 105:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Want hy het gedink aan sy heilige woord aan sy kneg Abraham.+ Psalm 106:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 En dan het hy met betrekking tot hulle aan sy verbond gedink+En spyt gevoel ooreenkomstig die oorvloed van sy grootse liefderyke goedhartigheid.+
25 “En nou, Jehovah God, voer tot onbepaalde tyd die woord uit wat u oor u kneg en oor sy huis gespreek het en doen net soos u gespreek het.+
45 En dan het hy met betrekking tot hulle aan sy verbond gedink+En spyt gevoel ooreenkomstig die oorvloed van sy grootse liefderyke goedhartigheid.+