1 Konings 8:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 sodat hy ons hart tot hom sal neig+ om in al sy weë te wandel+ en om sy gebooie+ en sy voorskrifte+ en sy regterlike beslissings te onderhou,+ wat hy ons voorvaders beveel het. Psalm 119:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Onderrig my, o Jehovah, in die weg van u voorskrifte,+Sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar.+ Psalm 119:124 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 124 Handel met u kneg ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid,+En leer my u voorskrifte.+
58 sodat hy ons hart tot hom sal neig+ om in al sy weë te wandel+ en om sy gebooie+ en sy voorskrifte+ en sy regterlike beslissings te onderhou,+ wat hy ons voorvaders beveel het.