Psalm 119:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Sodat ek die een wat my smaad, met ’n woord kan antwoord,+Want ek het op u woord vertrou.+ Psalm 119:147 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 147 Ek het vroeg in die oggendskemering+ opgestaan, sodat ek om hulp kan roep.+Op u woorde het ek gewag.+
147 Ek het vroeg in die oggendskemering+ opgestaan, sodat ek om hulp kan roep.+Op u woorde het ek gewag.+