Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 29:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Toe hy sy lamp oor my hoof laat skyn het,

      Toe ek by sy lig deur die duisternis gewandel het;+

  • Psalm 18:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Want u sal my lamp aansteek, o Jehovah;+

      My God sal my duisternis verlig.+

  • Efesiërs 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Al die dinge wat dan nou tereggewys word,+ word deur die lig openbaar gemaak, want alles wat openbaar gemaak word,+ is lig.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel