1 Konings 8:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 sodat hy ons hart tot hom sal neig+ om in al sy weë te wandel+ en om sy gebooie+ en sy voorskrifte+ en sy regterlike beslissings te onderhou,+ wat hy ons voorvaders beveel het. 2 Kronieke 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+ Psalm 105:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Sodat hulle sy voorskrifte sou onderhou+En sy wette sou bewaar.+LOOF Jah!+
58 sodat hy ons hart tot hom sal neig+ om in al sy weë te wandel+ en om sy gebooie+ en sy voorskrifte+ en sy regterlike beslissings te onderhou,+ wat hy ons voorvaders beveel het.
3 Daar is nietemin goeie+ dinge by u gevind, omdat u die heilige pale uit die land weggeruim het+ en u hart voorberei het om die ware God te soek.”+