Psalm 119:81 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 81 Na u redding het my siel gesmag;+Op u woord het ek gewag.+ Psalm 130:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ek het gehoop, o Jehovah, my siel het gehoop,+En op sy woord het ek gewag.+