24 Jehovah het ons derhalwe beveel om al hierdie voorskrifte na te kom,+ om Jehovah ons God te vrees sodat dit altyd met ons goed kan gaan,+ sodat ons kan bly lewe, soos vandag.+
8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie,+ en jy moet dag en nag op gedempte toon daarin lees, sodat jy sorgvuldig kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan;+ want dan sal jy jou weg suksesvol maak en dan sal jy wys handel.+