-
1 Samuel 24:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 En my vader,+ kyk, ja, kyk na die slip van u moulose oorkleed in my hand, want toe ek die slip van u moulose oorkleed afgesny het, het ek u nie doodgemaak nie. Weet en sien dat daar geen kwaad+ of opstandigheid in my hand is nie, en ek het nie teen u gesondig nie, terwyl u na my siel op die loer lê om dit weg te neem.+
-