23 Omdat julle offerrook laat opgaan het+ en teen Jehovah gesondig het+ en die stem van Jehovah nie gehoorsaam het nie+ en in sy wet+ en in sy insettinge en in sy herinneringe nie gewandel het nie, daarom het hierdie rampspoed oor julle gekom, soos dit vandag is.”+