Psalm 119:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Laat my verstaan, sodat ek u wet kan bewaar+En sodat ek dit met my hele hart kan onderhou.+ Psalm 119:116 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 116 Ondersteun my volgens u woord, sodat ek kan bly lewe,+En moet my nie beskaamd maak weens my hoop nie.+ Spreuke 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die lippe van die regverdige voed en lei talle deurentyd,+ maar omdat die dwase nie ’n verstandige hart het nie, sterf hulle steeds.+ Daniël 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Baie sal hulle reinig+ en hulle wit maak+ en sal gelouter word.+ En die goddeloses sal beslis goddeloos handel,+ en geeneen van die goddeloses sal verstaan nie;+ maar dié wat insig het, sal verstaan.+
116 Ondersteun my volgens u woord, sodat ek kan bly lewe,+En moet my nie beskaamd maak weens my hoop nie.+
21 Die lippe van die regverdige voed en lei talle deurentyd,+ maar omdat die dwase nie ’n verstandige hart het nie, sterf hulle steeds.+
10 Baie sal hulle reinig+ en hulle wit maak+ en sal gelouter word.+ En die goddeloses sal beslis goddeloos handel,+ en geeneen van die goddeloses sal verstaan nie;+ maar dié wat insig het, sal verstaan.+