Psalm 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy sal beslis word soos ’n boom wat by waterstrome geplant is,+Wat sy vrugte op sy tyd gee+En waarvan die blare nie verwelk nie,+En alles wat hy doen, sal suksesvol wees.+ Spreuke 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My seun, moenie my wet vergeet nie,+ en laat jou hart my gebooie bewaar,+ Jesaja 32:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die werk van die ware regverdigheid sal vrede word,+ en die diens van die ware regverdigheid rus en veiligheid tot onbepaalde tyd.+ Jesaja 48:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ag, as jy maar aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+ en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+ 1 Korintiërs 14:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Want God is nie ’n God van wanorde nie,+ maar van vrede.+ Soos in al die gemeentes van die heiliges:
3 En hy sal beslis word soos ’n boom wat by waterstrome geplant is,+Wat sy vrugte op sy tyd gee+En waarvan die blare nie verwelk nie,+En alles wat hy doen, sal suksesvol wees.+
17 En die werk van die ware regverdigheid sal vrede word,+ en die diens van die ware regverdigheid rus en veiligheid tot onbepaalde tyd.+
18 Ag, as jy maar aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+ en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+
33 Want God is nie ’n God van wanorde nie,+ maar van vrede.+ Soos in al die gemeentes van die heiliges: