Psalm 119:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U voorskrifte onderhou ek deurentyd.+Moet my tog nie geheel en al verlaat nie.+ Psalm 119:93 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 93 Tot onbepaalde tyd sal ek u bevele nie vergeet nie,+Want daardeur het u my in die lewe gehou.+