Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ 2 Samuel 22:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat die ware God betref, volmaak is sy weg;+Die woord van Jehovah is gelouter.+’n Skild is hy vir almal wat hulle toevlug tot hom neem.+ Daniël 4:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+ Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
31 Wat die ware God betref, volmaak is sy weg;+Die woord van Jehovah is gelouter.+’n Skild is hy vir almal wat hulle toevlug tot hom neem.+
37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+