Psalm 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die woorde van Jehovah is suiwer woorde,+Soos silwer wat in ’n smeltoond van die aarde gelouter is, sewe keer gesuiwer. Psalm 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die bevele+ van Jehovah is reg;+ hulle maak die hart bly;+Die gebod+ van Jehovah is rein;+ dit laat die oë straal.+ Psalm 119:140 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 140 U woord is deur en deur gelouter,+En u kneg het dit lief.+
6 Die woorde van Jehovah is suiwer woorde,+Soos silwer wat in ’n smeltoond van die aarde gelouter is, sewe keer gesuiwer.
8 Die bevele+ van Jehovah is reg;+ hulle maak die hart bly;+Die gebod+ van Jehovah is rein;+ dit laat die oë straal.+