Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+

      Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+

      Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+

  • Psalm 91:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Op hulle hande sal hulle jou dra,+

      Sodat jy nie jou voet teen enige klip sal stamp nie.+

  • Spreuke 3:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want Jehovah sal inderdaad jou vertroue wees,+ en hy sal beslis jou voet bewaar sodat dit nie gevang word nie.+

  • Lukas 1:79
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 79 om lig te gee aan dié wat in duisternis en doodskaduwee sit,+ om ons voete voorspoedig te rig op die weg van vrede.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel