Spreuke 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 deur die paaie van die reg te bewaar,+ en hy sal die weg van sy lojales bewaak.+ 1 Petrus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 wat deur God se krag deur middel van geloof+ beveilig word vir ’n redding+ wat gereed is om in die laaste tyd+ geopenbaar te word.+
5 wat deur God se krag deur middel van geloof+ beveilig word vir ’n redding+ wat gereed is om in die laaste tyd+ geopenbaar te word.+