Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Niemand is heilig soos Jehovah nie, want daar is niemand behalwe u nie;+

      En daar is geen rots soos ons God nie.+

  • 2 Samuel 22:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Want wie is ’n God buiten Jehovah,+

      En wie is ’n rots buiten ons God?+

  • Psalm 86:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Daar is niemand soos u onder die gode nie, o Jehovah,+

      Ook is daar niks soos u werke nie.+

  • Jesaja 45:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Ek is Jehovah, en daar is geen ander nie.+ Buiten my is daar geen God nie.+ Ek sal jou styf omgord, hoewel jy my nie geken het nie,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel