5 dan sal Jehovah beslis oor elke vaste plek van die berg Sion+ en oor die bymekaarkomplek daarvan bedags ’n wolk en rook skep, en snags+ die glans van ’n vlammende vuur;+ want oor al die heerlikheid sal daar ’n beskutting wees.+
4 Want u het ’n vesting vir die geringe geword, ’n vesting vir die arme in sy benoudheid,+ ’n toevlug teen die reënstorm, ’n skaduwee+ teen die hitte, wanneer die geblaas van die tiranne soos ’n reënstorm teen ’n muur is.