Genesis 49:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ek sal inderdaad wag op redding van u, o Jehovah.+ Psalm 119:82 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 82 My oë het gesmag na u woord,+Terwyl ek sê: “Wanneer sal u my vertroos?”+ Psalm 119:123 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 123 My oë het gesmag na u redding+En na u regverdige woord.+ Psalm 130:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 My siel het op Jehovah gewag,+Meer as wagte op die oggend,+Wat uitsien na die oggend.+